Hierdie dramas kan slegs dmv die webwerf www.teaterbiblia.co.za bestel word. Dit is verwerkings van die sketse in die publikasie VAN JESUS GEPRAAT, (hierdie publikasie is by die skrywer beskikbaar). VOORWAARDES 1 KOPIEREG Ek behou die kopiereg van die teks, wat beteken: u mag die teks nie verander sonder my toestemming nie u mag geen toegangsfooi vir die opvoering(s) vra nie u moet erkenning aan die skrywer gee (WvH, Teater Biblia) 2 SKAKELING U moet verder asseblief uself vertroud maak met die inhoud van die webblad my per epos of selfoon skakel indien u belangstel vir my terugvoer gee oor wat u met die dramas gedoen het Ek is tot u beskikking vir leiding en raad 3 AANKOPE Deposito vir 'n drama per epos aangestuur R100,00 Opvoerregte-fooi vir maksimum 3 opvoerings van 'n drama R400,00 Totaal R500,00 4 BETALINGS Aan W van Heyningen Tjekrekening 28 90 88 0064 Absa Centurion tak 630-445 Verwysing Teater Biblia aankope
Willemien van Heyningen Centurion 083 560 6730 willyvh@teaterbiblia.co.za
|